We have for a number of years exported Genuine Parts manufactured in South Africa to a very select group of customers located in Europe and the Far East.
This division of the Company is growing rapidly as we open new markets.
Allmakes voer al reeds jare lank onderdele uit wat in Suid-Afrika vervaardig is. Ons het ‘n geselekteerde groep kliënte in Europa, Amerika en die Verre-Ooste.
Die afdeling van die maatskappy het oor die laaste aantal jare geweldige groei getoon en heelwat nuwe markte is betree.